Narkose vir die hart (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BW7ACOO.html

Narkose vir die hart (Afrikaans Edition)

PublisherHartklop

Book Details

Author(s)Helena Hugo
PublisherHartklop
ISBN / ASINB00BW7ACOO
ISBN-13978B00BW7ACO5
MarketplaceUnited Kingdom  🇬🇧

Description

Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel.  Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by ’n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding.  Met dié geheim tussen hulle ontwikkel ’n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word – veral deur hospitaaldokter Corné Vermaak, wat lankal ’n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.

More Books by Helena Hugo

Donate to EbookNetworking
Prev
Next