EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search
Home
›
Books
›
Narkose vir die hart (Afrikaans Edition)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BW7ACOO.html
Narkose vir die hart (Afrikaans Edition)
Author
Helena Hugo
Publisher
Hartklop
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Helena Hugo
Publisher
Hartklop
ISBN / ASIN
B00BW7ACOO
ISBN-13
978B00BW7ACO5
Sales Rank
#932,461
Marketplace
United States 🇺🇸
📖
Description
Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel. Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by ’n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding. Met dié geheim tussen hulle ontwikkel ’n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word – veral deur hospitaaldokter Corné Vermaak, wat lankal ’n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.
✍️
More Books by Helena Hugo
Haar naam is Ragel (Afrikaans Edition)
View
Marta (Afrikaans Edition)
View
Dit gebeur met ander: n Verhaal van liefde, vergifnis …
View
Haar ma se kind (Afrikaans Edition)
View
←
No Prev
No Next
→