My Kort vir jou Sop (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

My Kort vir jou Sop (Afrikaans Edition)

Author Trisa Hugo
Publisher Boekemakranka
Price not available for France

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) Trisa Hugo
Publisher Boekemakranka
ISBN / ASIN B00CI1R14M
ISBN-13 978B00CI1R148
Marketplace France 🇫🇷
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Kortverhale deur 'n verskeidenheid Suid-Afrikaanse skrywers. Daar is ʼn wonderlike verskeidenheid bydraers, van ons land se bekroonde skrywers, tot die wenopstel van ʼn twaalfjarige en ʼn verhaal deur ʼn talentvolle matriekdogter. Bydraers sluit ook in ander kunstenaars soos bekende liedjieskrywers, sangers, ʼn akteur en ʼn beeldhouer. Baie besonders is die heel eerste gepubliseerde tydskrifverhaal van ʼn bekende skrywer, soos dit in 1976 in Huisgenoot verskyn het. 

Alle opbrengs uit hierdie e-bundel gaan vir plaaslike liefdadigheid, die skrywers se tantième na Kleinmond Sopkombuis en Boekemakranka se deel na Vriende van Kleinmond Biblioteek. 

Met die gootste dank aan elke skrywer en leser. Met julle hulp kom magies vol kos, en nog 'n Afrikaanse boek vir Kleinmond biblioteek kan aangekoop word.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next