My Kort vir jou Sop (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Trisa Hugo
PublisherBoekemakranka
ISBN / ASINB00CI1R14M
ISBN-13978B00CI1R148
Sales Rank742,536
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Kortverhale deur 'n verskeidenheid Suid-Afrikaanse skrywers. Daar is ʼn wonderlike verskeidenheid bydraers, van ons land se bekroonde skrywers, tot die wenopstel van ʼn twaalfjarige en ʼn verhaal deur ʼn talentvolle matriekdogter. Bydraers sluit ook in ander kunstenaars soos bekende liedjieskrywers, sangers, ʼn akteur en ʼn beeldhouer. Baie besonders is die heel eerste gepubliseerde tydskrifverhaal van ʼn bekende skrywer, soos dit in 1976 in Huisgenoot verskyn het.Â
Alle opbrengs uit hierdie e-bundel gaan vir plaaslike liefdadigheid, die skrywers se tantième na Kleinmond Sopkombuis en Boekemakranka se deel na Vriende van Kleinmond Biblioteek.Â
Met die gootste dank aan elke skrywer en leser. Met julle hulp kom magies vol kos, en nog 'n Afrikaanse boek vir Kleinmond biblioteek kan aangekoop word.

