EbookNetworking.net
AMP version Add a book
Rika du Plessis Omnibus 18 (Afrikaans Edition) Buy Now 🇺🇸 Buy Now See price www.amazon.com

Rika du Plessis Omnibus 18 (Afrikaans Edition)

Author Rika du Plessis
Publisher H. Cloete
Book Details
Author(s) Rika du Plessis
Publisher H. Cloete
ISBN / ASIN B00J4MPQRM
Sales Rank #684,492
Marketplace United States
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Let asb. Op dat hierdie verhale ook hier as enkeltitels aangebied word. Die laaste verhaal van die vier, is Eilandbruid, maar staan nou ook as Bosbruid bekend.
Liefde maak musiek. Debbie erf skatryk, en sy is bang haar erfporsie gaan tussen haar en ware liefde staan. Sy gaan werk op haar eie vakansieplaas, Dorado, sonder dat iemand daar weet sy is die eienares. Daar ontmoet sy vir Henk en Zander. Sameloop van omstandighede maak dat sy en Zander ‘n draai in die eksotiese Oos-Afrika gaan maak. Albei hardloop weg van die liefde om verskeie redes, maar tog kan hulle die smagting na mekaar nie opsy stoot nie, en gee toe daaraan – al kan die woorde van liefde nie uit hul monde kom nie.

Noag-kar romanse. Toe Sunelle haar klassieke 1940 Studebaker Champion wil verkoop, lok dit twee mans haar lewe binne: die betroubare, empatiese Dewald, haar kubervriend, en die aantreklike losbol Morkel. As sy maar dié twee in een man kon kombineer!

Liefde bloei in die Bosveld. Ten spyte van haar verhouding met Len, besluit Vera om haar oupa se bonsai-kwekery op sy Boveldplaas Ulundi te gaan uitbrei. Daar gebeur snaakse dinge op Ulundi, en voor Vera haar kom kry, is sy in die middel van die hele gevaarspul... maar daar is ook Martin, en liefde in die hele gedrang...

Eilandbruid (Wat ook as Bosbruid) hier bestaan. Karin Jordaan het nie sukses met mans nie.
Sy woon nie net aan die verkeerde kant van die spoorlyn nie, maar is ook reeds
ver aan die verkeerde kant van vyf-en-twintig. Boonop is sy ook nie beeldskoon
nie. Sy voer 'n saai en uiters eenvoudige bestaan waarmee sy al begin vrede maak het.
Toe smokkelaars en moordenaars haar by hulle duister bedrywighede betrek, verander haar lewe totaal en al.

Donate to EbookNetworking

More of EbookNetworking

Book seriesVolume one to the last, in orderFree PDFs82,000+ papers, manuals and out-of-print scansBest dealsBargain copies under $5, six marketplacesReading clubsRead one book together, chapter by chapter
← Previous in United States Old Woman, Young Man - Why ... Next in United States Haal die konflik uit jou le... →
← Previous · United States Old Woman, Young ...
Next · United States Haal die konflik ... →