Kospotte van Egipte en Italië: vertel deur Danie de Jager aan Alet Gardner (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Alet Gardner
PublisherRosslyn-Pers
ISBN / ASINB015JDKJC6
ISBN-13978B015JDKJC4
Sales Rank2,472,252
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Ware verhaal van 'n jong soldaat se wedervaringe in die Tweede Wêreldoorlog. Hy moes as kampkok dien; etlike spyskaarte word ingesluit. Dit vertel ook van sy lewe in die krygsgevangenis, die gruwels en geestigheid, en 'n noukeurige beskrywing van die plekke en mense. As ontsnapte het hy in die Partisani (versetsbeweging) gedien. Die boek bevat talle foto's wat bydra tot 'n lewensgetroue relaas.
