Die Dominante Eienaar van Mabulangu (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Die Dominante Eienaar van Mabulangu (Afrikaans Edition)

3.00 USD

Available for download now

Book Details
Author(s) Frances, Christien
ISBN / ASIN B07KFNZMLG
ISBN-13 978B07KFNZML1
Availability Available for download now
Category Kindle Edition
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Die Dominante Herman de Krogh vind homself skielik onverwags getroud met sy suster se beste vriendin Leani van Wyk vir wie hy nog altyd aanskou het as ‘n verwaarloosde tiener.
Omdat hy die eienaar is van ‘n spog wildsplaas op die grens van die Krugerwildtuin laat hy nie op hom wag nie en vat hy haar dadelik soontoe sodat hy, soos wat hy dit noem, haar onder die slegte invloed van sy suster kan uitkry, want skielik verander die stil muis in ‘n vurige katjie wat parmantig, opstandig en teenstrydig is en gereeld iets aanvang wat haar in die moeilikheid laat beland.
Dis eers toe Herman deur wilddiewe geskiet word en in die hospitaal beland en Leani flou word langs sy bed terwyl hy halfpad tussen wakker en slaap is en hy magteloos is om haar te hulp te snel, wat Herman besef hy is lief vir haar en dat hy haar nooit wil verloor nie.

Nota: Die is nie 'n politiese korrekte boek nie - die mans in die boek is oorheersend, domineerend en toetaal en al alpha man. Sodra die besef by hulle insak dat hulle is lief vir die vrou in hulle lewe sal hulle alles in hulle vermoe doen hom haar te beskerm en te laat voel soos die enigste persoon op aarde.

...hergeredigeer
Donate to EbookNetworking
Previous Book Second Course (Hal Spacejoc... Next Book You Only Live Once (Hindi T...
Previous Second Course (Ha...
Next You Only Live Onc...