'n Stukkie Blou Hemel: 'n Blouberg Novelle (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

'n Stukkie Blou Hemel: 'n Blouberg Novelle (Afrikaans Edition)

3.00 USD

Available for download now.

Book Details
Author(s) Beaton, Francine
ISBN / ASIN B07N6G5NTN
ISBN-13 978B07N6G5NT8
Availability Available for download now.
Sales Rank #1,155,126
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Hulle mag dalk stiefbroer– en suster wees, maar daar was geen liefde tussen Marcus Walker en Annie Sinclair nie. Marcus het deeglik daarvan seker gemaak. Hy het sedertdien die prys daarvoor betaal.
Annie het vyf jaar in self-opgelegde ballingskap in New York gebly. Annie het haar familie laat glo dat sy ʼn wonderlike lewe in die wêreldstad saam met haar man lei. Toe haar huwelik in ʼn egskeiding eindig, keer Annie en haar dogter terug na Blouberg om weer heel te word.
Om Annie vir die eerste keer sedert haar troue vyf jaar gelede te sien, was ʼn skok vir Marcus. Hy het net begin om weer die stukkies van sy lewe op te tel na sy vrou se dood. Hy was nog nie gereed om Annie te sien nie. Nie dat dit juis saak gemaak het nie. Annie het hom geïgnoreer.
Vir twee jaar het Marcus in die agtergrond gebly en gekyk hoe Annie weer heel word. Toe sy dit gedoen het, was Marcus daar. Was Annie gereed? ʼn Paar soene voor Kersfees het gewys dat sy was maar toe kom haar eks-man terug. Het Marcus sy tweede kans verloor of kan hulle hul stukkie blou hemel op Blouberg vind?

Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next