Blou Somer: 'n Blouberg Novelle (Afrikaans Edition) / Beaton, Francine


'n Kortstondige verhouding net voor Kersfees was veronderstel om baie meer as net dit te wees. In elk geval, dit was wat Nathan Sinclair Meghan Carstens laat glo het toe hulle moes groet en die jong mode-ontwerper het hom geglo. Sy moes geweet het dat dit 'n leuen was en dat Nathan dit sou beëindig het. Hy was dus nie veel anders as al die ander skobbejakke voor hom nie. Toe hulle weer 'n paar maande later weer ontmoet, het Meghan nie veel van ‘n keuse gehad om te aanvaar dat dit verby was nie. Nathan het haar geïgnoreer asof die paar dae wat hulle saam op Tweekop spandeer het, nooit gebeur het nie. Meghan het ‘n bladsy uit sy boek geneem en hom op dieselfde manier hanteer, selfs al het dit nog seergemaak.
Nathan kon dit nie verstaan nie. Meghan was deel van 'n bedryf wat hy gehaat het. Hy het hom lank gelede voorgeneem om niks te doen te hê met iemand wat aspirasies het om 'n model, ontwerper of 'n joernalis in die bedryf te wees nie – dit was nou behalwe sy ma en sy suster. Hy het een keer te veel seergekry. Hoekom voel hy dan hierdie magnetiese aantrekkingskrag vir die verleidelike ontwerper?
Wanneer die waarheid eindelik uitkom, sal Meghan vir Nathan kan vergewe en hom nog ‘n kans gee?

Now you can buy Books online in USA,UK, India and more than 100 countries.
*Terms and Conditions apply
Disclaimer: All product data on this page belongs to buy amazon.
No guarantees are made as to accuracy of prices and information.

Contact Us

Create a Bookshelf of your Favorite books
Get it on Google Play        Get it on Google Play
For Any Queries please don't hesitate to contact us at
USA +1(760)3380762
+1(650) 9808080
India +91 9023011224
India +91 9023011224 (Whatsapp)
Donate
Buy Books online because as an Amazon Associate we earn from qualifying purchases.