⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
’n Verhouding so kort op die hakke van die verbreking van haar verlowing, is vir Lizma ondenkbaar, maar vertel dit nou vir haar ongehoorsame hart. Dit gaan telkens op loop as Joe Schoeman net naby haar kom.