Vakansieromanse & Meng dit goed (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde) Buy on Amazon

Vakansieromanse & Meng dit goed (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)

Price not available for Canada

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Publisher LAPA Uitgewers
ISBN / ASIN B07TV2GHMM
ISBN-13 978B07TV2GHM9
Marketplace Canada 🇨🇦
Description
Vakansieromanse – Mari Grobler
’n Spookvrou ’n eksentrieke antieke handelaar ’n man op ’n wit perd en ’n swart Labrador wat ’n pet dra. Dit is níé wat Lee-Anne verwag het om op Boesmansriviermond te vind nie. Sy het ook nie verwag om verlief te raak op Johann die man wat haar van gewisse verdrinking gered het nie!

BONUSKORTVERHAAL!
Meng dit goed – Salma Swanepoel
Marié ‘n weduwee kan maar net nie koek bak nie. Alleen in haar meenthuisie haal sy die een flater ná die ander uit die oond. Totdat die meisiekind van langsaan se wewenaar-oupa begin raad gee.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next