#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B07VLMSM8V.html

#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)

Book Details

ISBN / ASINB07VLMSM8V
ISBN-13978B07VLMSM87
MarketplaceFrance  🇫🇷

Description

#Kuberliefde – Felicia Snyman: Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar opstandigheid wegsmelt. Hulle word onwetend in ʼn kuber-web wat die passievolle liefde wat tussen hulle vlamvat tot op die uiterste toets vasgevang. BONUSKORTVERHAAL! Kleur vir die bleeksiel - Alita Steenkamp: Haar lewe is vasgevang in ʼn eentonige sleurgang besef Francisca Swanepoel op ʼn dag wanneer sy die aantreklike kunstenaar met sy blinkbruin oë en diep kuiltjies op die Gautrein raakloop. Kan hy kleur in haar lewe bring en haar oortuig om vir eens en altyd haar bolla los te maak?
Donate to EbookNetworking
Prev
Next