Terugreis na Môre (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Gerrie Oosthuizen
PublisherGROENHEIDE BOEKE
ISBN / ASINB07DP4WB6L
ISBN-13978B07DP4WB69
Sales Rank571,588
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Suné is vyftig jaar oud en eensaam, totdat sy op aandrang van haar kinders op ’n safari-tog na Zambië gaan. Sy maak kennis met haar agt mede-toergangers, en word veral beïndruk deur die aantreklike Bart Jacobs, ’n wewenaar-sakeman met sielewroeging. Alle geheime drome wat sy ondanks haar teenstand begin koester vervaag egter wanneer hul vliegtuig in die wildernis neerstort en die nege reisigers in ’n stryd om oorlewing betrokke raak. Tog bly die vlammetjie van liefde in Suné brand …
Similar Products ▼
- Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Die Wraak is ... Soet? (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- My Lewe in 'n Tas (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Slaaisous vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- MAANLIGAANDE OP SEKELBAAI (Afrikaans Edition)
- Die Dominante Eienaar van Mabulangu: Afrikaans Edition
- Liewer 'n Stalkneg (Junior Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- OPSLAGSOMER (Afrikaans Edition)
- Liefde vir 'n feëprinses (Afrikaans Edition)