Terugreis na Môre (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Gerrie Oosthuizen
PublisherGROENHEIDE BOEKE
ISBN / ASINB07DP4WB6L
ISBN-13978B07DP4WB69
MarketplaceCanada 🇨🇦
Description
Suné is vyftig jaar oud en eensaam, totdat sy op aandrang van haar kinders op ’n safari-tog na Zambië gaan. Sy maak kennis met haar agt mede-toergangers, en word veral beïndruk deur die aantreklike Bart Jacobs, ’n wewenaar-sakeman met sielewroeging. Alle geheime drome wat sy ondanks haar teenstand begin koester vervaag egter wanneer hul vliegtuig in die wildernis neerstort en die nege reisigers in ’n stryd om oorlewing betrokke raak. Tog bly die vlammetjie van liefde in Suné brand …

