Search Books

Klein Bietjie Blou (Blouberg Book 3) (Afrikaans Edition)

Author Beaton, Francine
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
3.00 USD
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸

✓ Available for download now.

Share:
Book Details
ISBN / ASINB07R1QKLD3
ISBN-13978B07R1QKLD8
AvailabilityAvailable for download now.
Sales Rank746,168
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Adam Walker voel soos ʼn vreemdeling in sy gesin en dit is alles sy eie skuld. Vir jare verberg hy al ʼn geheim van sy hegte gesin. Hoe kan Adam hulle in sy vertroue neem as sy geheime plesiertjies sy familie uitmekaar kan skeur?
Nicola Evans arriveer op Blouberg as die nuwe bemarkings- en funksiekoördineerder. Sy het haar eie geheimpies maar tog kry die vrou met die elfiehaarstyl en bosgroen oë dit reg wat niemand nog vantevore kon doen nie. Sy slaag daarin om die muur wat Adam om hom gebou het af te breek. Nicky is ʼn versoeking wat Adam nie kan weerstaan nie.
Geheime kan nie vir altyd verborge bly nie. Die waarheid seëvier altyd. Nicky moet ʼn keuse maak wanneer Adam die grootste struikelblok van sy lewe moet trotseer: Bly sy om hom te help of vlug sy met haar geheim nog veilig?
Kan Nicky die kans waag om Adam te help om vir eens en altyd los te breek van die kettings wat hom aan sy verlede vashou?

Similar Products