Hy is NIE by die werkskontrak ingesluit nie!
Inge se nuwe werk as die Jouberts se au pair beteken sy hoef nie meer slapelose nagte oor finansies te hê nie. Sy sal niks doen wat dié standvastigheid kan bedreig nie.
Omdat sy die tweeling van kleins af grootgemaak het wen Inge gou Robbie se vertroue en liefde en raak John ook teen sy sin besonder geheg aan haar. Inge het nie tyd of plek in haar lewe vir verhoudings nie maar aangetrokkenheid tot haar baas die aantreklike John Joubert volg nie dié klousule nie en hy is nie by die werkskontrak ingesluit nie.
Liefde vir 'n feëprinses (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Didi Potgieter
PublisherLapa Uitgewers
ISBN / ASINB07RVNJKPR
ISBN-13978B07RVNJKP1
Sales Rank338,789
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Similar Products ▼
- Soen 'n vreemdeling (Afrikaans Edition)
- Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Liefde uit Italië (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Altyd net jy (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Ek vertrou jou (Afrikaans Edition)
- Lank donker en verleidelik (Afrikaans Edition)
- 'n Man vol verrassings (Afrikaans Edition)
- Aandsterbelofte (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Soet beloftes (Afrikaans Edition)
- 'n Belofte vir Bippie (McGregor-reeks Book 2) (Afrikaans Edition)