Haar kêrel is weg en sy broer is ongeskik arrogant en so so aantreklik ...
Yvonne se kêrel verdwyn oornag en sy arrogante maar onbehoorlik aantreklike broer Kelvin stel ondersoek in. Hy laat haar nekhare rys met sy aanname dat sy ’n opperste flerrie is.
Sy kan hom nie verdra nie maar as hy die dag lus is is hy sjarmant begeerlik en laat hy haar hart in haar keel klop … En wat het in sy verlede gebeur dat hy vrouens so wantrou? Hy wys vir haar twee kante van hom: die agterdogtige buffel en die sensuele man van haar drome … Hy maak haar deurmekaar en sy moet fokus op haar soektog na Gert!
Ek vertrou jou (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Ciska Olivier
PublisherLapa Uitgewers
ISBN / ASINB07RTYDXBK
ISBN-13978B07RTYDXB1
Sales Rank826,566
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Similar Products ▼
- Soen 'n vreemdeling (Afrikaans Edition)
- Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Liefde uit Italië (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Liefde vir 'n feëprinses (Afrikaans Edition)
- 'n Man vol verrassings (Afrikaans Edition)
- Altyd net jy (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Aandsterbelofte (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Lank donker en verleidelik (Afrikaans Edition)
- Net een kans (Afrikaans Edition)
- Liefde ruik soos katjiepiering (Afrikaans Edition) (Romanza)